Willem is al van 7 Jan in Windhoek, hy speel vir SA se O/14 span. Hulle neem deel aan Suidelike Afrika se Zonals, wat bestaan uit 2 toernooie. In die individuele toernooi eindig Willem 3de (uit 32 spelers) en in die span kompetisie wen hulle. Hulle het vandag @ Zimbabwe gespeel in die finaal, die wedstryde is uitgesaai op NamibiĆ« se tv, (ons kon dit op youtube “live-stream”).

Willem de Waal ons is super trots op jou! Sterkte vir die jaar en LDU is jou grootste ondersteuner!