TENNIS

Tennis presteerder: Baie geluk aan MJ Serdyn, Pieter Serdyn en Déan Bester wat almal puik presteer het in die Boland Wilson tennistoernooi! Ons is super trots op julle! TIERE SE TENNIS IS TOPS

May be an image of 2 people, child, people standing and text

 

Franco Rus het in Oos- Londen vir n Grand Prix tennis toernooi deelgeneem in die Platinum Groep. Ons is baie trots op jou. Baie geluk met al jou uitstekende tennisprestasies!

May be an image of 3 people, people standing and text

May be an image of 1 person and text

Baie geluk aan ons tennisspelers wat hard oefen en uitstekend presteer. Anesce du Toit, Cape Town mini tennis toernooi. 6de in 0.14 platinum afdeling. Riaan Olckers TSA 0.14 13de plek. Dolf Botha, seuns 0.12 Wilson tennis toernooi, hy speel fantasties en eindig 2de. Pragtig julle! Ons is trots op julle

 

May be an image of 2 people, child, people standing and text