Anesce du Toit het aan die Cape Town Prokenix Mini 5 Platinum deelgeneem. Anesce en Petá Kruger wen die 0/14 Dubbels Toernooi. Baie geluk!

TSA Eden Mini 4 het die afgelope naweek 27-29 Augustus plaasgevind in Oudtshoorn. Anesce du Toit het 5de geeindig vir Dogters 0/16 enkels.
Franco Rust het 4de geeinding vir Seuns 0/14 enkels,
Baie geluk julle twee! Ons is baie trots op julle