TSA TENNISTOERNOOI

Baie geluk aan Liebe van Schalkwyk wat uittstekende tennis speel. Sy het die afgelope twee naweke aan TSA tennistoernooi deelgeneem, sy het verlede naweek 1ste gekom in die platinum groep en vandag 3de in platinum groep. Baie geluk Liebe! Ons is trots op jou!

PNB Parribas – Raising Stars

LDU Tennisspanne speel ongelooflik goed, die 1ste span seuns en dogters gaan deur na rondte 2.

Baie geluk!