Level 2: 

Ons Tiere swemmertjies het ons so trots gemaak by die afgelope SSA level 2 champs te Bellville (27-30 Mar), waar hul onder

Swartland Klub deelgeneem het.

Joh Bester 7 PB’s en verwerf ‘n silwermedalje met 100m Fly

Jacoline Crous 8 PB’s en verwerf ‘n silwermedalje met 200m Free, asook goue medalje met 100m Fly

Baie geluk julle twee! Ons is super trots op julle

May be an image of 5 people, people standing, pool, outdoors and text that says 'Level 2! Tiertjie trots!'

Level 3:

Die swemmers het fantasties geswem in Oudtshoorn! Hulle het almal hul tye verbeter! Wat ‘n uitstekende prestasie! Ons is super trots op ons tiertjies.
Ané Kemp – 6BP’s (Personal Best)
Emily Liebenberg –
Goud – 100m Vlinderslag
Silwer 100m Vryslag
Brons – 50m vryslag
Brons – 50m Vlinderslag asook 3 PB’s
Kay-Lee Mouton – 5PB’s
Kalila de Weerdt – 7 PB’s