Baie dankie Juf. Carla Louw vir die oulike saalles. Die kinders het dit baie geniet!
Leerders van die week:
Senior Sportseun en Sportdogters
Dolf Botha (Weskus- Suid Krieket)
Emily Lieberg is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig wat gaan deelneem aan die SA Skole Herfs Gala wat 26-28 Maart in Pretoria gaan plaasvind.
Baie geluk!