Hanje Bester neem deel aan ‘n Wilson Toernooi in Stellenbosch. Sy eindig 2de in die B-afdeling.
Baie geluk Hanje!
Dehygan Farmer is deur na die SA Byeenkoms wat in Bloemfontein plaasvind! Baie geluk Dehygan dit is ‘n ongelooflike prestasies!
Leerders van die week