Riaan Olckers van Laerskool Dirkie Uys het op 26 Mei 2021 deelgeneem aan die 2de rondte van die “South African Mathematics Challenge”. Riaan kwalifiseer vir die 3de en finale rondte deur onder die top 98 graad 7 leerders in die land te eindig.
Die finale rondte vind plaas op 10 September 2021. Wat ‘n prestasie! Riaan ons is ongelooflik trots op jou, baie sterkte met die finale rondte. Baie geluk! #Tiertjie is tops!

 

May be an image of child, sitting, standing and brick wall