Ds. Johannes Nortier bied op Vrydag 11 Januarie 2019 vir die personeel ‘n verrykende kursus aan.  Dit was ‘n fantasties aanbieding en het ongelooflik baie vir elke personeellid beteken.  Ons is verseker reg vir 2019!