Gr. R Potjiekos

Gr. R hou ‘n heerlike en baie suksesvolle potjiekos dag! Baie dankie aan almal wat deelgeneem het en al ons borge vir die dag!  Dit word opreg waardeer! .

Swemmers Level 2 en Level 3

Level 2:  Ons Tiere swemmertjies het ons so trots gemaak by die afgelope SSA level 2 champs te Bellville (27-30 Mar), waar hul onder Swartland Klub deelgeneem het. Joh Bester 7 PB’s en verwerf ‘n silwermedalje met 100m Fly Jacoline Crous 8 PB’s en...

Graad 3: TYDLYNE

Graad 3 behandel Tydlyne (Lewensvaardigheid).  Die kinders het dit baie geniet!  Dankie aan Juf Almarie vir die oulik klasaanbieding !

Gholfdag 18 September 2020

LDU Gholfdag het plaasgevind op 18 September 2020. Baie dankie aan ons hoofborge:  Nulandis – Fietie Rocher, Wilinda Hanekom, Xtreme Trading – Charlene Fullard, Morne Vorster Cape Deli. Baie dankie aan al ons borge van pryse, spanne en veel meer!  Dit word...

Nuus-Kwartaal 1 – Week 9

Leerders van die week: Baie geluk Tiertjies!  Mooi gewerk!   Tennis Riaan Olckers neem vir die eerste keer in die A-afdeling van Boland Wilson deel. Hy eindig 3de in die Goue afdeling, wat 11de uit 24 is vir die dag. Hy het die platinum afdeling (top 8) met...

NUUS – KWARTAAL 1 – WEEK 5

Leerders van die week – Baie geluk! Die atlete het deelgeneem aan die Swartland Atletiekbyeenkoms van Saterdag 15 Februarie.  Baie geluk tiertjies en dankie dat julle LDU se naam hoog hou! . Swem – Olifantsvallei gala. Emily Liebenberg verwerf 5 Goud en 3...