NUUS-KW4-WEEK 3

Nuus vir week 3.  Baie geluk Tiertjies met al die mooi prestasies!  Ons is trots op julle! Junior en Senior Leerders van die week Atletiek presteerders by Swartland Byeenkoms!  Baie geluk aan al die atlete! Basedag 2018!  Baie dankie mnr Smit vir alles wat jy vir LDU...

NUUS-KW 4 – WEEK 2

Basedag 2018 – Dankie Mnr Smit vir alles wat jy vir Laerskool Dirkie Uys beteken! Junior en Senior leerders van die week!  Baie geluk! Mini-Krieket toernooi in Worcestor.  Baie geluk aan Pieter Serdyn wat die beste bouler was van die dag en Hanno Brink die beste...

NUUS-KW 4- WEEK 1

Baie geluk aan die Junior Leerders van die week! Uitstappie na Riebeek het einde kwartaal 3 plaasgevind!  Die Gr.6 leerders het dit baie geniet en baie geleer! Willem de Waal is in die SA tennisspan opgeneem vir 2019!  Dit is fantasties!  Baie trots op jou Willem De...

NUUS-KW 3- WEEK 6

Baie geluk aan die volgende leerders wat uitstekend presteer!  Ons is trots op julle! SPORTDOGTER EN SEUN VIR WEEK6 Baie geluk aan Dirk du Toit en Lize Bester wat albei uitstekend in onderskeidelik hokkie en rugby en netbal en hokkie presteer het!  Ons is trots op...

NUUS-KW 3 – WEEK 4

Presteerders vir kwartaal 3 week 4!  Baie geluk! SAOU Wiskunde presteerders! Baie geluk! Leerders van die week Seniorkoor vaar uistekend!  Hulle kry GOUD by Eistedfod 2018.  Baie geluk aan mev. Susan Myburgh wat die koor afrig! Baie...

NUUS-KW 3 – WEEK 3

Baie geluk aan al die Tiertjies wat so mooi presteer! SENIOR KOOR Baie geluk aan die Senior Koor wat Goud verwerf het!  Ons is trots op hierdie ongelooflike prestasie! LEERDERS VAN DIE WEEK Baie geluk! TENNIS Willem de Waal het aan die Cape Town Mini Series deelgeneem...