Leerders van die week!  Baie geluk!  Ons is trots op julle!

Die leerders van LDU neem almal sanglesse by Riaan van MG Pro-Voices. Vrydag 18 Oktober het hulle ‘n pragtige konsert gehou! Baie geluk aan die leerders, julle sing pragtig! Dankie Riaan, ons waardeer jou op ons dorp en al die moeite wat jy doen met die kinders

Mari Kemp het Weskus swem! Baie geluk Mari met die uitstekende prestasie! Willem de Waal is opgeneem in die 0.14 SA tennis oefengroep! WOW Willem, ons is baie trots op jou

Jandre Kamfer en Albert van der Merwe het albei Weskus Karate en Jandre het WP karate ook! Baie geluk manne

Gr 1 Markdag