Graad R besoek Giraffe House!

Leerders van die week

Sportsterre van die week! Baie geluk!

Hooper: Opvoedkundige kykgenot besoek Laerskool Dirkie Uys

Tennis

Willem de Waal het gedurende die vakansie aan die Kwazulu Natal Growthpoint Super 8 seuns in Durban deelgeneem asook aan die Gauteng East Growthpoint Super 8 seuns in Benoni vir tennis 0/12 seuns. Willem de Waal wen albei hierdie groot tennis toernooie! Willem ons is super trots op jou! Baie geluk

Boland Krieket

Rousseau van Heerden en Zánder Truter is opgeneem in die Winter Boland Krieket oefengroep! Baie geluk ons is trots op julle!