Hokkiedag 2019!

Leerders van die week vir week 2 kwartaal 3. Baie geluk!

Sportsterre vir die week

Rugby en netbal teen Piketberg

WOW

Vier spellers gaan deur na distrikrondte – 26 Augustus.
Gr 4: Jemma Piper (1ste)
Markus Vorster
Gr 6: Amy Erasmus (2de) Hadassa Engelbrecht (4de)
Baie geluk!