Baie geluk Tiertjies!  Julle maak ons super trots!

Eistedfodd – Onvoorbereide lees

Cum Laude:  Jemma Pipier, Lume van Heerden, Anesce du Toit, Anke Liebenberg

Goud:  Stefanie Weidemn, Riccarda Afrikaner, Milla van Dyk

Silver: Edwill Faroa, Lexi Eksteen, Amy-Leigh Cloete en Elle van Dyk

Brons: Sonja Nel, Lexi Eksteen

Baie geluk!

Oom Dries – Biografie aanbieding vir Gr 6

Gr 7 Tegnologie taak – Bou ‘n brug

Karate:  Jandre Kamfer en Albert van der Merwe

Hulle het deelgeneem aan die SA OGKK (net Suid-Afrika) en AGKF (hele Afrika).  Albei het deelgeneem aan die Kata en Kumite.

Baie geluk!

Leerders van die week!  Baie geluk!

Sportsterre van week 6 en 7!  Baie geluk!

 

WES-KAAP NETBAL!

Baie geluk Jay-Lynn Izaks!