Riaan Olckers neem vir die eerste keer in die A-afdeling van Boland Wilson deel. Hy eindig 3de in die Goue afdeling, wat 11de uit 24 is vir die dag. Hy het die platinum afdeling (top 8) met ‘n pot gemis.

Pieter Serdyn het op 29 Februarie aan ‘n WIlson Toernooi deelgeneem in die A-Afdeling. Hy eindig 6de uit 21 leerders! B

aie geluk Riaan en Pieter, ons is trots op julle!