Leerders van die week – Baie geluk!
Die atlete het deelgeneem aan die Swartland Atletiekbyeenkoms van Saterdag 15 Februarie. Baie geluk tiertjies en dankie dat julle LDU se naam hoog hou!
.
Swem – Olifantsvallei gala.
Emily Liebenberg verwerf 5 Goud en 3 Silwer.
Aimee Liebenberg verwerf 3 Goud en 4 Silwer.
Kay-Lee Mouton verwerf 1 Brons
Beniece Mouton verwerf 1 Silwer en 1 Brons.
Joh Bester verwerf 4 Goud en 2 Silwer