Leerders van die week

Baie geluk tiertjies!

Franco Rust vaar uitstekend in die Growhtpoint Super 8 toernooi.  Growthpoint is elke provinsie  se grootste toernooi en kinders van regoor Suid-Afrika neem hieraan deel. Net die top 24 kinders kry outomaties keuring en die res moet kwalifiseer en dan gaan 8 kwalifiseerders deur om saam met die top 24 en 31 te vorm wat uitspeel.

Baie geluk Franco!  Ons is trots op jou!

 

 

Markus Voster het op die 1 Februarie 2020 deelgeneem aan die WP Wilson tennis toernooi, wat plaasgevind het in Bellville. Hy het in die O/12 seuns afdeling deelgeneem en het ‘n tweede plek behaal.