Rousseau van Heerder het die afgelope Desember vakansie vir die CDA Krieketspan op Worcestor in ‘n toernooi gespeel. Na afloop van die toernooi is ‘n span gekies wat Maart/April 2020 gaan speel in Indië. (Freedom-span)  Baie geluk! Ons is trots op jou!