SKAAK

Rikus van Dyk is onder die top 12 uit 64 kinders wat gekies is vir die Weskus skaak kampioenskap proewe wat vlge naweek in Lutzville gaan plaasvind. Baie geluk Rikus

SA TENNIS – WILLEM DE WAAL!  BAIE GELUK WILLEM ONS IS BAIE TROTS OP JOU!

BOLAND TENNIS

WP TENNIS TOERNOOI

GR. R DANS

Die Gr R Dans se tema was die jaar Havana Nights!  Dit was ‘n reuse sukses en ‘n heerlike aand!  Dankie aan die ouer komitee vir jul harde werk.