Leerders van die week!  Baie geluk!

Baie geluk aan Caleb Cornett wat sy Boland Kleure in atletiek gekry het.  Ons is baie trots op jou!

Baie geluk aan die dansertjies wat uitstekend presteer!  Ons is trots op julle!

Biblioteekprefekte 2019

Willem de Waal is verkies vir die SA 0/12 tennisspan wat in Zimbabwe teen 11 ander lande gaan meeding!  Dit is ongelooflik!  Ons is baie trots op jou Willem!  Karli Brink het deelgeneem aan die Boland Meesters en 2de geeindig!  Pragtig Karli!

SOS-KAMP 2019