Leerders van die week! Baie geluk aan ons Tiertjies!

Swemgala 2019!  Baie geluk aan ons swemmers wat uitstekend presteer het!

Victor:  Joh Bester (1ste)

Zander Trtuer (2de)

Markus Vorster

Victrix: Emily Liebenberg (1ste)

Mari Kemp (2de)

Milla van Dyk (3de)

 

Hondeskou aangebied deur Dogzcool!  Dit was baie cool en die kinders het dit baie geniet!

Adelene Vorster is vir die 0/13 span gekies om Boland te verteenwoordig 2 Februarie!  Dit is uitstekend!  Baie geluk!

Mari Kemp neem deel aan die Jack Currie Kampioenskappe 2 en 3 Februarie.  Mari en Emily kwalifiseer om daaraan deel te neem.  Mari wen silwer in 400m vryslag.  Brons in 100m vryslag. Silwer vir aflosspan 200m vryslag en goud vir aflosspan 200m medley.  Emily Liebenberg se aflos kom 4de in 200m medley!  Uitstekend!  Ons is trots op ons tiertjies!

Ons tennis spelers spog met pragtig nuwe klere en hulle lyk pragtig!  Baie dankie aan ons borge:

Keppe en peaks:

Cape Deli Morne Vorster

Dogters:

Rokkies:

Stephnie’s Juwele – Stephnie Liebenberg

Venus Health & Skincare clinic – Sonja du Toit

Seuns:

Hemde en Broeke

Moorreesburg Implemente – Nelis du Toit (Case)

Swartland Veeboere – Corne Rust en Flip de Waal (SVB)

Tennis teen CPM en Porterville tuis.  Tiertjies wen albei.  Baie geluk!