Leerders van die week!  Baie geluk aan ons Tiertjies wat so mooi werk!

Willem de Waal het Vrydag 25 Janaurie Johannesburg toe gevlieg vir ‘n SA oefenkamp.  Willem ons is super trots op jou!  Hou so aan!

Dirkie Uys tennis seuns en dogters speel teen Riebeek Kasteel tuis.  Dogters en seuns wen albei!  Baie geluk!