Baie geluk aan die 0.12 netbalspelers wat uitstekend gespeel het by onderskeie netbalproewe.
Foto 1: Weskus Suid 0.12
Emily Liebenberg
Kay-Lee Mouton
Liebe van Schalkwyk
Jemma Piper
Anzel Visser
Foto 2: Swartlandspan
Aschanta Absolom
Kay-Lee Mouton
Emily Liebenberg
Anzel Visser
Jacoline Crous
Jemma Piper
Liebe van Schalkwyk
Baie geluk! Ons is trots op julle.

Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat uitstekend presteer het.
Foto 1: Weskus Suid 0.13
Lumé van Heerden
Anesce du Toit
Michran Braaf
Foto 2: Swartlandspan:
Hernicke Pienaar
Lumé van Heerden
Anesce du Toit
Michran Braaf