Laerskool Dirkie Uys hou konsert!  Sprokiesland 2019:  Elke pot het ‘n deksel, elke foto het ‘n raam, elke sprokie het een of ander tyd bestaan!

Dankie vir almal se ondersteuning!  Dit was ‘n heerlike aand en oggend!