Karate
Baie geluk aan Ané Kemp wat opgeneem is in die OGKK RSA Karate span vir 2022! Dit is ń fantastiese prestasie. Ané is lid van Moorreesburg Dojo olv sensei Johannes van der Merwe. Ons is trots op jou Ané!