Die eerste Okinawa Goju Ryu Karate (OGKK) virtuele kata kampionskap was gehou op 1 Mei 2021. Deelnemers moes hulle katas digitaal opneem en dan inskryf. Die katas is dan deur senior OGKK sensei’s ge-evalueer. Tazmin is een van Moorreesburg Dojo se wenners met n silwer medale in haar afdeling vir haar kata. Baie geluk Tazmin ons is baie trots op jou!

May be an image of 2 people, people standing and indoor