Gr. 4 praat mondeling oor beroepe en beskryf die onderskeie persoon in die beroep.  Pragtig Gr. 4’s!  Julle is oulik!