Gr. 3 leer van insekte en teken die pragtigste prentjies! Baie mooi, ons is trots op julle!