LDU Gholfdag het plaasgevind op 18 September 2020.
Baie dankie aan ons hoofborge: Nulandis – Fietie Rocher, Wilinda Hanekom, Xtreme Trading – Charlene Fullard, Morne Vorster Cape Deli.
Baie dankie aan al ons borge van pryse, spanne en veel meer! Dit word opreg waardeer!
Dankie Daniella Fotografie vir die pragtige fotos!