Spogaand 2019 saam met gasspreker Heinrich Gabler

Op 4 Desember het Dirkie Uys hul jaarlike spogaand gehad met gasspreker Heinrich Gabler.  Dit was ‘n pragtige aan!  Dankie vir almal se aandeel om ‘n sukses van die aand te maak!  Baie geluk aan al ons presteerders. Ons is trots op elkeen van julle!      ...

NUUS – KWARTAAL 4 – WEEK 4

Baie geluk aan ons Leerders van die week! Die volgende ballerinas het almal ballet eksamen gedoen, almal het geslaag met meriete, behalwe Emily Liebenberg slaag met onderskeiding. Baie geluk aan ons ballerinas van Adele’s School of Ballet.  Ons is trots op...

Nuus – Kwartaal 4 week 3

Leerders van die week!  Baie geluk!  Ons is trots op julle! Die leerders van LDU neem almal sanglesse by Riaan van MG Pro-Voices. Vrydag 18 Oktober het hulle ‘n pragtige konsert gehou! Baie geluk aan die leerders, julle sing pragtig! Dankie Riaan, ons waardeer...

NUUS-WEEK 9 EN 10 KWARTAAL 3

Mnr Smit gee ‘n pragtige boodskap tydens ons laaste saalbyeenkoms vir die derde kwartaal. Ek lê jou by Jesus se voete neer.   Gr R spaarblikkie wenners vir 2019! Baie geluk! Baie geluk aan Minke-Marie Stemmet (Gr. 1) wat aangewys is as die streekwenners vir...