Baie geluk aan ons ballerinas wat pragtig ballet en baie hard oefen. Ons is trots op julle!
Pre-Primêr Royal Acadamy of Dance eksamen
Nr 5 voor – Amila Smit
Die volgende dansers het Graad 1 Royal Academy of Dance eksamen.
Limari Steyn
Kaira Cordon
Aimee Liebenberg
May be an image of one or more people, people standing and indoor