Saal 14 Maart 2022

Hanje Bester neem deel aan ‘n Wilson Toernooi in Stellenbosch.  Sy eindig 2de in die B-afdeling. Baie geluk Hanje! Dehygan Farmer is deur na die SA Byeenkoms wat in Bloemfontein plaasvind!  Baie geluk Dehygan dit is ‘n ongelooflike prestasies! Leerders van...

Saal 7 Maart 2022

Leerders van die week!  Baie geluk tiertjies! Sportseun en sportdogters – Amber Nel en Dehygan Farmer deur na Boland Atletiek! Karate uitblinkers Wes-Boland Atlete 2022   Ballet uitblinkers ontvang sertifikate