Gr. 4

Gr. 4 maak pragtige kleibeeld en praat engelse mondeling – Live report about race between tortoise and hare.  Pragtig Gr. 4’s ons is baie trots op julle!  

Tennis Uitblinkers

Anesce du Toit het aan die Cape Town Prokenix Mini 5 Platinum deelgeneem. Anesce en Petá Kruger wen die 0/14 Dubbels Toernooi. Baie geluk! TSA Eden Mini 4 het die afgelope naweek 27-29 Augustus plaasgevind in Oudtshoorn. Anesce du Toit het 5de geeindig vir Dogters...