Tennis

Super 7 en SA Laerskole

Corin de Waal het ook aan die Boland Super 7 tennistoernooi in die Strand deelgeneem. Sy was die naaswenner van die enkels- en wenner van die dubbelspel in die dogters 0/12 afdeling.

Corin het aan die SA Laerskole interpro in Bloemfontein deelgeneem. Boland het 4de uit 13 provinisiale spanne geeindig. Sy is gekies vir die SA skole 0/12 span wat aan die einde van die jaar na Malaysie toer.
Photobucket Photobucket Photobucket
Synergy Cup
Corin de Waal en Margerite Hartung was deel van die 0/11- 0/13 tennisspanne wat deelgeneem het aan die Synergy Cup in die Paarl.  Dit is 'n interprovinsiale toernooi tussen Boland, WP, OP, SWD en Griekwas.  Boland het algeheel eerste geëinding en elke spanlid het 'n goue medalje ontvang.
Photobucket
Afsluiting 2011/2012
Ons tennis A en B groep het Donderdag ons tennis afsluiting gehad! Ons tema was iets oorspronklik! Lyk hulle nie oulik nie!
Photobucket

Boland tennis spelers vir 2012 Photobucket Photobucket
Louise Conradie - Boland B 0.13
Margerite Hartung - Boland A 0.11
Corin de Waal - Boland A 0.13

Corin De Waal Photobucket
Corin het 'n borgskap van HEAD ontvang vir tennistoerusting vir die volgende 2 jaar. Tans nommer 3 in die land en sy het so pas weer haar Boland kleure verwerf vir Boland A.
Wes Boland Spelers - 2011 PhotobucketPhotobucket
WP MeestersPhotobucket
Boland MeestersPhotobucket
Lenka en Corin de Waal het aan die Boland Meesters tennistoernooi in dieStrand deelgeneem. Net die top 8 spelers in elke ouderdomsgroep, wat gedurende die jaar aan Boland Mini-series toernooie deelgeneem het, word genooi. Lenka wen die dogters O/14 afdeling en Corin wen die dogters O/12 afdeling.

2012 Datums

2 Mei
Rugby en Netbal @ Riebeek Kasteel (weg)

3 Mei
Hokkie @ Topolino (tuis)

4 Mei
Entrepreneurs Markdag

7 Mei
Hokkie @ LS Swartland (weg)

9 Mei
Rugby en Netbal @ LS Swartland (weg)

10 Mei
Gr. 7 Opedag by HDU

12 Mei
Rugby en Netbal by Olifantsvallei Sportdag op Citrusdal

13 Mei
Moedersdag

14-18 Mei
Gr. 7 Burgerstrandhuis

16 Mei
0/8 - 0/12 Hokkie
@ Curro (tuis)

18 Mei
0/11A Netbaltoernooi by Riebeek Kasteel (weg)
Entrepreneurs Markdag
UITNAWEEK

19 Mei
Prestige skaak laerskole toernooi, Worcester

26 Mei
Rugby, Netbal en Hokkie @ LS Hugenote (tuis)

29 Mei
Dirkie Uys Got Talent - LDU Skoolsaal

30 Mei
Hokkie @ LS Vredenburg (weg)

1 Junie
Skaak Interskole @ LS Welgemoed (tuis)
Entrepreneurs Markdag

2 Junie
Interskole @ LS Welgemoed (tuis)

5 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN BEGIN

8 Junie
0/7 - 0/9 Rugby en Netbal by LS Riebeek
Kasteel Sportdag (weg)

15 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN EINDIG

16 Junie
Jeugdag

17 Junie
Vadersdag

22 Junie
SKOOL SLUIT OM 10:30

 

 

 

AGRIZONE WIRELESS INTERNET
AGRIZONE WIRELESS INTERNET
© 2011 Agrizone Wireless Internet
Laaste opdatering 13.05.2012
This is a LUZ production
E-Mail Webmaster