OOV in aksie by Atletiek 2012
PhotobucketCaren Serdyn besig om chips gaar te maak. Sy is 'n enorme steunpilaar by enige funksie!
Photobucket Jakob van Niekerk besig om chips gaar te maak!!! Meer pa's moet SO betrokke raak by die OOV!
Photobucket Ilza en Jakob van Niekerk het saamgewerk by die chipsafdeling. Jacob is die eerste pa van LDU wat self chips bak!! Ons is so dankbaar vir sulke pa's.

Die OOV van 2012 bestaan uit 27 lede. Dit sluit die voorsitter, ondervoorsitter en tesourier in. Daar word by elke klas verteenwoordigers gekies wat dien op die OOV. Die verteenwoordigers kry mense uit hulle klas om by funksies te werk.

OOV 2011

Elsje en Riesa was by die "Dankie Sê Ontbyt" vir die lede wat die OOV verlaat het Februarie 2011.

2012 Datums

2 Mei
Rugby en Netbal @ Riebeek Kasteel (weg)

3 Mei
Hokkie @ Topolino (tuis)

4 Mei
Entrepreneurs Markdag

7 Mei
Hokkie @ LS Swartland (weg)

9 Mei
Rugby en Netbal @ LS Swartland (weg)

10 Mei
Gr. 7 Opedag by HDU

12 Mei
Rugby en Netbal by Olifantsvallei Sportdag op Citrusdal

13 Mei
Moedersdag

14-18 Mei
Gr. 7 Burgerstrandhuis

16 Mei
0/8 - 0/12 Hokkie
@ Curro (tuis)

18 Mei
0/11A Netbaltoernooi by Riebeek Kasteel (weg)
Entrepreneurs Markdag
UITNAWEEK

19 Mei
Prestige skaak laerskole toernooi, Worcester

26 Mei
Rugby, Netbal en Hokkie @ LS Hugenote (tuis)

29 Mei
Dirkie Uys Got Talent - LDU Skoolsaal

30 Mei
Hokkie @ LS Vredenburg (weg)

1 Junie
Skaak Interskole @ LS Welgemoed (tuis)
Entrepreneurs Markdag

2 Junie
Interskole @ LS Welgemoed (tuis)

5 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN BEGIN

8 Junie
0/7 - 0/9 Rugby en Netbal by LS Riebeek
Kasteel Sportdag (weg)

15 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN EINDIG

16 Junie
Jeugdag

17 Junie
Vadersdag

22 Junie
SKOOL SLUIT OM 10:30

 

 

 

AGRIZONE WIRELESS INTERNET
AGRIZONE WIRELESS INTERNET
© 2011 Agrizone Wireless Internet
Laaste opdatering 04.03.2012
This is a LUZ production
E-Mail Webmaster