Nie Skoolverwante Sport Aktiwiteite

Gholfspelers blink uit in 2011Photobucket
11 Desember 2011 het Peter Theron goud gekry by die Moorreesburg Junior ope se C-afdeling.
Stephan Kellerman het brons verwerf.
Hulle het ook 13 Desember 2011 deelgeneem aan die Malmesbury ope. Stephan Kellerman het brons verwerf, Tiaan Swanepoel silwer en Peter Theron het die afdeling gewen.

Magdel Coetzee -
Ritmiese Gimnastiek
PhotobucketPhotobucketPhotobucket
Magdel Coetzee het gedurende 2011 weer baie goed presteer in ritmiesegimnastiek. Sy neem in die “High Performance” groep deel (HP3 gelykstaande aan die gewone Vlak 8/9, waar hoogste vlak 10 is)
Magdel was vir 2011 onder die eerste drie op die nasionale ranglys vir HP 3. Sy is dan ook vir die twee opleidingskampe genooi. Die eerste was gedurende April 2011 by die Hoe Prestasie Sentrum by Pretoria Universiteit. Magdel het gedurende 2011 die algehele eerste plek tydens die Boland ritmiese gimnastiek kompetisie in HP 3 behaal. Sy het ook al vier haar individuele items gewen. Gedurendedie SAGames 2011 het sy algeheel tweede in HP3 gekom. Sy het baie konstant gewerk en 2 x vierde, 1 x derde en 1 x tweede plek in die individuele items behaal.
Ritmies is ‘n uitdagende sport en vereis baie ure se toegewydeoefening. Magdel geniet die sport egter baie en sien kans om nog verder daarin te vorder.


2012 Datums

2 Mei
Rugby en Netbal @ Riebeek Kasteel (weg)

3 Mei
Hokkie @ Topolino (tuis)

4 Mei
Entrepreneurs Markdag

7 Mei
Hokkie @ LS Swartland (weg)

9 Mei
Rugby en Netbal @ LS Swartland (weg)

10 Mei
Gr. 7 Opedag by HDU

12 Mei
Rugby en Netbal by Olifantsvallei Sportdag op Citrusdal

13 Mei
Moedersdag

14-18 Mei
Gr. 7 Burgerstrandhuis

16 Mei
0/8 - 0/12 Hokkie
@ Curro (tuis)

18 Mei
0/11A Netbaltoernooi by Riebeek Kasteel (weg)
Entrepreneurs Markdag
UITNAWEEK

19 Mei
Prestige skaak laerskole toernooi, Worcester

26 Mei
Rugby, Netbal en Hokkie @ LS Hugenote (tuis)

29 Mei
Dirkie Uys Got Talent - LDU Skoolsaal

30 Mei
Hokkie @ LS Vredenburg (weg)

1 Junie
Skaak Interskole @ LS Welgemoed (tuis)
Entrepreneurs Markdag

2 Junie
Interskole @ LS Welgemoed (tuis)

5 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN BEGIN

8 Junie
0/7 - 0/9 Rugby en Netbal by LS Riebeek
Kasteel Sportdag (weg)

15 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN EINDIG

16 Junie
Jeugdag

17 Junie
Vadersdag

22 Junie
SKOOL SLUIT OM 10:30

 

 

 

AGRIZONE WIRELESS INTERNET
AGRIZONE WIRELESS INTERNET
© 2011 Agrizone Wireless Internet
Laaste opdatering 16.01.2012
This is a LUZ production
E-Mail Webmaster