Graad R

Graad R se nuwe speel gronde

Laerskool Dirkie Uys is baie trots op die nuwe, moderne speel gronde vir die Graad R klasse. Weens die droogte is daar besluit om kuns gras te lĂȘ, die gras is sag en gehard en die Graad R leerders geniet elke oomblik !