Fondsinsamelings deur Laerskool Dirkie Uys

 

Kaskarre 2016

Elke jaar saam die Hoërskool. Spanne word in graad verband ingeskryf.

Daar is elkejaar ‘n ‘best dress’asook die klas wat die meeste geld insamel wen n afdag by die skool, waar hulle op ‘n uitstappie kan gaan.

 

Gholfdag

Die Laerskool hou elkejaar ‘n gholfdag waar daar so 20 spanne in deelneem.

Daar is elke jaar vir elke spanlid ‘n ‘hand out’ asook vir elke span ‘n prys by die prysuitdeling.

Die aand van die gholfdag is daar ook ‘n heerlike steak braai.

Die hoofborge is Nulandis (fietie Rocher), Wilinda Hanekom en Morne Vorster