BEMARKING – LAERSKOOL DIRKIE UYS 2010

10 uit 10 vir 2010!  

PROJEKTE 2010:   EERSTE KWARTAAL:

  1. Trollieresies:  Kompetisie sluit 28 April 2010
  2. Verkope van kalenders vir 2010.
  3. Papierprojek:  Deurlopend.  Die projek gaan aan tot en met die einde van die jaar.  Klas wat wen aan die einde van die 4de kwartaal 2010gaan die Spur besoek.  Dankie vir elke ouer se samewerking.
  4. 5-7 Maart:  Vlotboukompetisie met dans (Sien inskrywingsvorms vir besighede)
  5. Spar en Check-In houers deurlopend.
  6. Finaliseer geborgde klere.
  7. Bring webtuiste op datum.
  8. Borg vir D’Uysgenoot
  TWEEDE KWARTAAL:
  1.  Trollieresies sluit 28 April, en wenners word so gou as moontlik daarna aangekondig, sodra alle administratiewe werk afgehandel is.
  2. 5 Junie – Interskole
  3. Afrigters moet so gou as moontlik spanne deurgee sodat ons baadjies kan bestel.  Die beleid bly dieselfde as verlede jaar.  Ondersteuners kan ook bestel.
  4. Borg vir D’Uysgenoot
DERDE KWARTAAL:
  1. LDU sportdag – 30 en 31 Julie 2010 – Soek hoofborg vir dag.
  2. 6 September – Lenteloop en boeresport
  3. 13 September – Sportafsluitingsfunksie met wynveiling
  4. 17 September - Gholfdag
  5. Kalenders vir 2011 – Maak klaar
  6. Borg vir D’Uysgenoot
VIERDE KWARTAAL:
  1.  14 Oktober – Ray Dylan
  2. 7 Desember – LDU Kersmark
  3. Kalenders vir 2011 – verkope moet begin

PROJEKTE WAT EK GRAAG DIE JAAR NOG WIL INPAS:

  1. Bemarkingsbord deur bestaande raamwerk te gebruik.
  2. Gebed borde by skool aan te bring.
  3. Nuwe bord aan bokant van saal met skool se naam en wapen, met mooi koring foto.
  4. Dames aand en manne aand.

Indien u wil betrokke raak by Laerskool Dirkie Uys en wil optree as borg, kontak ons asb.  Vriendelike groete  Laai aansoek vorm af

 

2012 Datums

2 Mei
Rugby en Netbal @ Riebeek Kasteel (weg)

3 Mei
Hokkie @ Topolino (tuis)

4 Mei
Entrepreneurs Markdag

7 Mei
Hokkie @ LS Swartland (weg)

9 Mei
Rugby en Netbal @ LS Swartland (weg)

10 Mei
Gr. 7 Opedag by HDU

12 Mei
Rugby en Netbal by Olifantsvallei Sportdag op Citrusdal

13 Mei
Moedersdag

14-18 Mei
Gr. 7 Burgerstrandhuis

16 Mei
0/8 - 0/12 Hokkie
@ Curro (tuis)

18 Mei
0/11A Netbaltoernooi by Riebeek Kasteel (weg)
Entrepreneurs Markdag
UITNAWEEK

19 Mei
Prestige skaak laerskole toernooi, Worcester

26 Mei
Rugby, Netbal en Hokkie @ LS Hugenote (tuis)

29 Mei
Dirkie Uys Got Talent - LDU Skoolsaal

30 Mei
Hokkie @ LS Vredenburg (weg)

1 Junie
Skaak Interskole @ LS Welgemoed (tuis)
Entrepreneurs Markdag

2 Junie
Interskole @ LS Welgemoed (tuis)

5 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN BEGIN

8 Junie
0/7 - 0/9 Rugby en Netbal by LS Riebeek
Kasteel Sportdag (weg)

15 Junie
Gr. 4 - 7 EKSAMEN EINDIG

16 Junie
Jeugdag

17 Junie
Vadersdag

22 Junie
SKOOL SLUIT OM 10:30

 

 

 

AGRIZONE WIRELESS INTERNET
AGRIZONE WIRELESS INTERNET
© 2011 Agrizone Wireless Internet
Laaste opdatering 05.12.2011
This is a LUZ production
E-Mail Webmaster